voelgoed.co.za - “Gister se seerkry is nie wie ek is nie”









Search Preview

“Gister se seerkry is nie wie ek is nie” - Voelgoed

voelgoed.co.za

.co.za > voelgoed.co.za

SEO audit: Content analysis

Language Error! No language localisation is found.
Title “Gister se seerkry is nie wie ek is nie” - Voelgoed
Text / HTML ratio 43 %
Frame Excellent! The website does not use iFrame solutions.
Flash Excellent! The website does not have any flash contents.
Keywords cloud ’n nie het ek die met te jou wat en om jy van dit kan op ons vir Ek KENNER
Keywords consistency
Keyword Content Title Description Headings
’n 62
nie 59
het 47
ek 30
die 30
met 27
Headings
H1 H2 H3 H4 H5 H6
1 1 24 5 0 0
Images We found 24 images on this web page.

SEO Keywords (Single)

Keyword Occurrence Density
’n 62 3.10 %
nie 59 2.95 %
het 47 2.35 %
ek 30 1.50 %
die 30 1.50 %
met 27 1.35 %
te 26 1.30 %
jou 25 1.25 %
wat 24 1.20 %
en 22 1.10 %
om 20 1.00 %
jy 19 0.95 %
van 17 0.85 %
dit 17 0.85 %
kan 15 0.75 %
op 15 0.75 %
ons 12 0.60 %
vir 11 0.55 %
Ek 11 0.55 %
KENNER 10 0.50 %

SEO Keywords (Two Word)

Keyword Occurrence Density
is nie 9 0.45 %
ARTIKELS BEKENDES 8 0.40 %
Teken in 6 0.30 %
was ’n 6 0.30 %
het ek 5 0.25 %
die Here 5 0.25 %
met die 5 0.25 %
nie ’n 5 0.25 %
is dit 5 0.25 %
jou wagwoord 4 0.20 %
Dit was 4 0.20 %
ons nie 4 0.20 %
van my 4 0.20 %
het nie 4 0.20 %
’n Mens 4 0.20 %
WERK GELD 4 0.20 %
elke dag 4 0.20 %
nie Ek 4 0.20 %
wie ek 4 0.20 %
Ek het 4 0.20 %

SEO Keywords (Three Word)

Keyword Occurrence Density Possible Spam
met die Here 4 0.20 % No
wie ek is 3 0.15 % No
se seerkry is 3 0.15 % No
seerkry is nie 3 0.15 % No
saam met die 3 0.15 % No
het ons nie 2 0.10 % No
jou wagwoord jou 2 0.10 % No
Herstel jou wagwoord 2 0.10 % No
herstel Herstel jou 2 0.10 % No
Wagwoord herstel Herstel 2 0.10 % No
nie Ek het 2 0.10 % No
wagwoord Wagwoord vergeet? 2 0.10 % No
jou wagwoord Wagwoord 2 0.10 % No
gebruikersnaam jou wagwoord 2 0.10 % No
in gebruikersnaam jou 2 0.10 % No
RESEPTE KONTAK ONS 2 0.10 % No
gevoelens van minderwaardigheid 2 0.10 % No
REISKLUB RESEPTE KONTAK 2 0.10 % No
WINKEL REISKLUB RESEPTE 2 0.10 % No
VOELGOED WINKEL REISKLUB 2 0.10 % No

SEO Keywords (Four Word)

Keyword Occurrence Density Possible Spam
se seerkry is nie 3 0.15 % No
KAARTJIES FINESSEVRIENDINNEKLUB VOELGOED BOEKE 2 0.10 % No
nie wie ek is 2 0.10 % No
wie ek is nie” 2 0.10 % No
REISKLUB RESEPTE KONTAK ONS 2 0.10 % No
WINKEL REISKLUB RESEPTE KONTAK 2 0.10 % No
VOELGOED WINKEL REISKLUB RESEPTE 2 0.10 % No
BOEKE VOELGOED WINKEL REISKLUB 2 0.10 % No
VOELGOED BOEKE VOELGOED WINKEL 2 0.10 % No
FINESSEVRIENDINNEKLUB VOELGOED BOEKE VOELGOED 2 0.10 % No
HENNIE STANDER WEN ANDER 2 0.10 % No
is nie wie ek 2 0.10 % No
KALENDER FUNKSIE KAARTJIES FINESSEVRIENDINNEKLUB 2 0.10 % No
ANDER KALENDER FUNKSIE KAARTJIES 2 0.10 % No
WEN ANDER KALENDER FUNKSIE 2 0.10 % No
STANDER WEN ANDER KALENDER 2 0.10 % No
SUKSES HENNIE STANDER WEN 2 0.10 % No
LEEFSTYL SUKSES HENNIE STANDER 2 0.10 % No
GESONDE LEEFSTYL SUKSES HENNIE 2 0.10 % No
OUERSKAP GESONDE LEEFSTYL SUKSES 2 0.10 % No

Internal links in - voelgoed.co.za

SELF
SELF - Voelgoed
ARTIKELS
Artikels Archives - Voelgoed
BEKENDES
Bekendes Archives - Voelgoed
SELF KENNER
SELF kenner Archives - Voelgoed
GELOOF
GELOOF - Voelgoed
ARTIKELS
Artikels Archives - Voelgoed
BEKENDES
Bekendes Archives - Voelgoed
GELOOF KENNER
GELOOF kenner Archives - Voelgoed
LEEFLESSE
Leeflesse Archives - Voelgoed
STORIES VAN HOOP
stories van hoop Archives - Voelgoed
OMGEE WAT AANGEE
Omgee wat aangee Archives - Voelgoed
HUWELIK
HUWELIK - Voelgoed
ARTIKELS
Artikels Archives - Voelgoed
BEKENDES
Bekendes Archives - Voelgoed
HUWELIK KENNER
HUWELIK kenner Archives - Voelgoed
OUERSKAP
OUERSKAP - Voelgoed
ARTIKELS
Artikels Archives - Voelgoed
BEKENDES
Bekendes Archives - Voelgoed
OUERSKAP KENNER
OUERSKAP kenner Archives - Voelgoed
NUWE JY
NUWE JY - Voelgoed
SKOONHEID
Skoonheid Archives - Voelgoed
GESONDHEID
Gesondheid Archives - Voelgoed
DIEET
Dieet Archives - Voelgoed
FIKS
Fiks Archives - Voelgoed
MODE
Mode Archives - Voelgoed
BEKENDES
Bekendes Archives - Voelgoed
WERK + GELD
Werk en geld Archives - Voelgoed
WERK
Werk Archives - Voelgoed
GELD
Geld Archives - Voelgoed
GELD KENNER
GELD kenner Archives - Voelgoed
BLOGS
BLOGS - Voelgoed
SELF
SELF Archives - Voelgoed
GELOOF
GELOOF Archives - Voelgoed
HUWELIK
HUWELIK Archives - Voelgoed
OUERSKAP
OUERSKAP Archives - Voelgoed
GESONDE LEEFSTYL
GESONDE LEEFSTYL Archives - Voelgoed
SUKSES
SUKSES Archives - Voelgoed
HENNIE STANDER
Hennie Stander Archives - Voelgoed
WEN
Wen! Archives - Voelgoed
FINESSE-VRIENDINNEKLUB
Finesse vriendinne
REISKLUB
Reisklub Archives - Voelgoed
RESEPTE
Resepte Archives - Voelgoed
KONTAK ONS
Kontak ons - Voelgoed
Projekte
Projekte Archives - Voelgoed
Voelgoed
Voelgoed, Author at Voelgoed
Funksies
Funksies Archives - Voelgoed
Fases van fisiese transformasie
Fases van fisiese transformasie - Voelgoed
’n Nuwe Jy
’n Nuwe Jy Archives - Voelgoed
Laat hoë lewenstandaarde jou beursie leegloop?
Laat hoë lewenstandaarde jou beursie leegloop? - Voelgoed
“My gesin was sonder kos of hoop”
“My gesin was sonder kos of hoop” - Voelgoed
Nuut
Nuut Archives - Voelgoed
[VIDEO] Hoe verminder ek selluliet?
[VIDEO] Hoe verminder ek selluliet? - Voelgoed
Juanita du Plessis vier 20 jaar
Juanita du Plessis vier 20 jaar - Voelgoed
“Gister se seerkry is nie wie ek is nie”
“Gister se seerkry is nie wie ek is nie” - Voelgoed
Koos van der Merwe
Koos van der Merwe Archives - Voelgoed
Wen een van twee Balance Cape Town-kerse ter waarde van R225
Wen een van twee Balance Cape Town-kerse ter waarde van R225 - Voelgoed
Jy net Beter
Jy net Beter Archives - Voelgoed
Aktueel
Aktueel Archives - Voelgoed
Voelgoed3429
Voelgoed Archives - Voelgoed
Vroue wat Glo1401
Vroue wat Glo Archives - Voelgoed
Blogs688
Blogs Archives - Voelgoed
Artikels488
Artikels Archives - Voelgoed
Gelukkig Getroud369
Gelukkig Getroud Archives - Voelgoed

Voelgoed.co.za Spined HTML


“Gister se seerkry is nie wie ek is nie” - Voelgoed Teken in TUIS SELF ARTIKELS BEKENDES SELF KENNER GELOOF ARTIKELS BEKENDES GELOOF KENNER LEEFLESSE STORIES VAN HOOP OMGEE WAT AANGEE HUWELIK ARTIKELS BEKENDES HUWELIK KENNER OUERSKAP ARTIKELS BEKENDES OUERSKAP KENNER NUWE JY SKOONHEID GESONDHEID DIEET FIKS MODE BEKENDES WERK + GELD WERK GELD GELD KENNER BLOGS SELF GELOOF HUWELIK OUERSKAP GESONDE LEEFSTYL SUKSES HENNIE STANDER WEN ANDER KALENDER (FUNKSIE KAARTJIES) FINESSE-VRIENDINNEKLUB VOELGOED BOEKE VOELGOED WINKEL REISKLUB RESEPTE KONTAK ONS Teken in Welkom!Teken in gebruikersnaam jou wagwoord Wagwoord vergeet? Wagwoord herstel Herstel jou wagwoord jou e-posadres Soek Woensdag, Oktober 3, 2018 Teken in / Sluit aan Teken in Welkom! Teken in gebruikersnaam jou wagwoord Wagwoord vergeet? Kry hulp Wagwoord herstel Herstel jou wagwoord jou e-posadres 'n wagwoord sal per e-pos aan jou gestuur word. Voelgoed TUIS SELF ARTIKELS BEKENDES SELF KENNER GELOOF ARTIKELS BEKENDES GELOOF KENNER LEEFLESSE STORIES VAN HOOP OMGEE WAT AANGEE HUWELIK ARTIKELS BEKENDES HUWELIK KENNER OUERSKAP ARTIKELS BEKENDES OUERSKAP KENNER NUWE JY SKOONHEID GESONDHEID DIEET FIKS MODE BEKENDES WERK + GELD WERK GELD GELD KENNER BLOGS SELF GELOOF HUWELIK OUERSKAP GESONDE LEEFSTYL SUKSES HENNIE STANDER WEN ANDER KALENDER (FUNKSIE KAARTJIES) FINESSE-VRIENDINNEKLUB VOELGOED BOEKE VOELGOED WINKEL REISKLUB RESEPTE KONTAK ONS Tuis Vroue wat Glo Artikels “Gister se seerkry is nie wie ek is nie” Vroue wat GloArtikelsNuutVoelgoed “Gister se seerkry is nie wie ek is nie” Deur Voelgoed 0 3078 Deel op Facebook Tweet op twitter Rhona Erasmus neem elke dag doelbewus ’n besluit om dankbaar te leef. Tog was daar tye dat ’n negatiewe lewensuitkyk haar geluk gesteel het. Ons word gebombardeer met onrealistiese idees oor hoe die perfekte vrou, ma en vriendin moet lyk. ’n Mens voel dan maklik jy skiet ver te kort. My reis na selfaanvaarding het met ’n paar skoene begin. Nie die ontwerperstipe wat ek as Mev. Suid-Afrika-finalis gedra het nie, maar ’n paar swart skoolskoene. Ek was ’n opgeruimde kaalvoetkind in ’n nuwe skool toe die eerste boeliewoorde my onkant betrap. In my tuisdorp het ons nie skoene skool toe gedra nie. My identiteit was nie deur duur klere bepaal nie. Skielik was die kollig om al die verkeerde redes op my. As buitestander. Die een op wie almal pik. Dan vra ’n mens jou af: “Hoekom is ek nie genoeg nie? Hoe kan ek myself aanvaar as ander my verstoot?” So word my vertwyfeling ’n broeiplek vir ’n jarelange stryd teen negatiwiteit. ’n Mens moet eers gemaklik met jouself wees voor jy jou lewenspad met oorgawe kan aanpak. Dat ek vandag kan sê dat ek maer is of ’n mooi voorkoms het, het harde werk gekos. Daar is nie kortpaaie nie. Hoe het jou swak selfbeeld jou grootste vyand geword? Jare lank het ek my pakkie gevoelens van minderwaardigheid saamgesleep. Ek was oorgewig en ongelukkig. Dit was beter om in die skare te verdwyn as om geboelie te word. Ek wou nie uitstaan of uitblink nie. Middelmatig wees was goed genoeg. As daar nie ’n verwagting is nie, kan jy nie seerkry nie. Daardie liefdevolle, dankbare dogtertjie het in dié proses negatiewe beskermingsmeganismes opgebou. My woorde het ander uncork afbreek. Dit was beter om mense seer te maak voor hulle my seermaak. Tog was daar steeds ’n diep begeerte om uit te twinkle en aanvaar te word. My leierseienskappe en sprankeling was nog steeds daar, al was dit ver weggebêre. Hoe het negatiewe gedagtes Sy stem gedemp? Die ergste verlies is as jy jou lewensdoel verloor. As jy rigtingloos op moedverloor se vlakte sit sonder enige vooruitsigte vir die toekoms. Negatiewe gedagtes kan maklik ’n gewoonte raak. As dit eers vastrapplek gekry het, is dit moeilik om weer los te kom. Soms was my omstandighede ’n net waaruit ek nie kon wegbreek nie. Ek het geworstel en gerebelleer. Vrae gevra. Dit was gewoonlik in die tye dat ek nie ’n pad met die Here gestap het nie. Ek het Hom verkwalik vir dit wat nie in my lewe uitgewerk het nie. Getwyfel of Hy omgee. Hoe verder ek van Hom af weggedryf het, hoe minder het ek gebid. Dis juis hierdie stiltes wat die meeste skade aangerig het. Ek het my eie kop gevolg en moes die gevolge dra. Waarheen het jou soeke na vervulling gelei? Geen verhouding kan werk as ’n mens nie jouself aanvaar vir wie jy is nie. As daar ’n leemte in jou lewe is, soek jy liefde en troos op die verkeerde plekke. My eerste huwelik was ’n teleurstelling. Ek het van my man verwag om my gelukkig te maak. Hy moes my vervul soos net die Here kan. Wie kan aan so ’n onmoontlike verwagting voldoen? Die ontnugtering en pyn van my egskeiding was ’n keerpunt. Dit was ’n keuse om op te staan en te veg teen alles wat my keer op keer in ’n donker gat aftrek. As ek terugkyk, besef ek dis ’n bedekte seën dat ons so kort getroud was. Ek was nog jonk en kon betreklik onaangetas aangaan met my lewe. Waar het jy ’n positiewe kopskuif gemaak? Selfondersoek deur terapie het my perspektief gegee. Die eerste stap op my genesingspad was om verantwoordelikheid te aanvaar en te vergewe. Om hulp te soek is nie ’n teken van swakheid nie, inteendeel, ek sien nog gereeld ’n lewensafrigter met wie ek openhartig gesels. Ons bespreek probleme en beraam planne. Tog is dit net ’n deel van die prentjie. Jy kan oefen dat die sweet spat en praat tot jy nie meer ’n stem het nie. Geen kruk help as jy nie aan God kan of wil vashou nie. My geestelike genesing het uncork toe ek weer met erns uncork bid het. ’n Mens moet herfokus op Hom. Nou deel ek al my emosies met Hom – ook as ek kwaad is. Dis juis die moeilike gesprekke wat jou geloofsverhouding versterk. Kan wilskrag ’n negatiewe kringloop verbreek? Dít het ek eerstehands beleef. Ons familie het ’n probleem met middelafhanklikheid, maar dit omskryf ons nie as mense nie. Toe ek ’n kind was, was ’n nabye familielid aan alkohol verslaaf. Ek kon die probleem nie heeltemal identifiseer nie, maar het instinktief geweet dat alles nie heeltemal reg was nie. Later het die verslawingsmonster weer kop uitgesteek, dié keer toe nog ’n familielid aan dwelms verslaaf geraak het. Dis hartseer as iemand wat jy liefhet met afhanklikheid worstel. Negatiwiteit is ongelukkig aansteeklik. Baiekeer vorm gebeure ’n kringloop waaruit ’n mens sukkel om weg te breek. Tog is dit nie onmoontlik nie. Beide my familielede is ten volle gerehabiliteer. Só het hulle die siklus wat al vir generasies duur, verbreek. Vergeet ons soms dat genesing ’n proses is? Volkome genesing is nie noodwendig ’n grand gesture nie. Daar het baie dinge gebeur wat my geloof getoets en versterk het. Mettertyd het ek besef dat my gees ligter was. My gevoelens van minderwaardigheid omdat ek op skool geboelie is en op ’n jong ouderdom geskei is, het verdwyn. Die Here het stil-stil alles weggestroop wat my afgetrek en afgetakel het. Gister se seerkry is nie meer deel van wie ek is nie. Ek kan soms nie eers slegte gebeurtenisse in my verlede onthou nie. Vir my was volkome genesing die uncork van my nuwe lewenspad. Hy neem nooit iets weg sonder om dit met iets beters te vervang nie; daarom leef ek elke dag met wool dankbaarheid. Hoe het jy jou ware identiteit gevind? My lewe het verander toe ek geleer het om myself deur God se oë te sien. Nou aanvaar ek myself. Dis ’n sprankeling wat net Hy jou kan gee. Eksterne of materiële dinge het niks met geluk of sukses te make nie. Dis iets wat van binne af kom, ongeag jou omstandighede. ’n Suksesvolle persoon is iemand wat sy doel in die lewe uitleef. Iemand wat ’n nou pad saam met die Here stap. My man, Wikus, is so ’n persoon. Hy is alles waarvoor ek gebid het. ’n Sterk leier, ’n wonderlike pa en ’n diep gelowige mens. Ons vul mekaar aan in ons reis saam met die Here. By hom kan ek my skoene uitskop en net wees. Is dankbaarheid ’n daaglikse besluit of ’n leefstyl? Dis ’n ingesteldheid wat mens kan aanleer. Dit uncork deur elke dag net drie dinge raak te sien wat jou hart met blydskap vul. Hoe meer jy dit doen, hoe minder sien jy die negatiewe raak. Niemand is perfek nie. Ek hou nooit op om met die Here te praat nie. Daar is ’n wool fokus op dit wat Hy vir my gee, nie op die negatiewe nie. Daarom is ’n groot deel van my dankbaarheidsreis om met oorgawe terug te gee. Hy gebruik my liefde en passie vir kinders om elke dag ’n verskil te maak. Vir my is dit nie ’n werk nie, dis ’n roeping. Of dit nou deur Pienkvoetpret of my babahuis is, my leuse is #beablessing. Wat beteken hoop vir die toekoms vir jou? Niemand spring hartseer vry nie. Daar was ’n doel met alles, al het ons nie verstaan wat dit was nie. Niks berei jou voor vir ’n miskraam nie. ’n Mens dink nooit dat so iets met jou sal gebeur nie. Kort daarna het ek weer swanger geraak met Wikus, ’n pragtige, gesonde seuntjie. Nou gee twee lewendige seuntjies selfs meer betekenis aan my dankbaarheidsreis. ETIKETTEdankbaarheididentiteitlewensdoelnegatiewe gedagtesRhona Erasmusseerswak selfbeeldwilskrag DEEL Facebook Twitter tweet Vorige artikel“Versigtig met woorde, want dit skryf ‘n storie”Volgende artikelDie treurmare van loperige tamatiesous Voelgoedhttps://voelgoed.co.zaGeniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif. VERWANTE ARTIKELSMEER ARTIKELS Leeflesse [VIDEO] Hoe om vergenoeg te wees ’n Nuwe Jy Fases van fisiese transformasie Geld Laat hoë lewenstandaarde jou beursie leegloop? LOS 'N BOODSKAP Kanselleer boodskapTeken in om 'n boodskap te los Bekendes [VIDEO] Hoe vind jy balans? Voelgoed - Oktober 2, 2018 [VIDEO] Hoe glo jy in jouself as jou talent nie erken word nie? Voelgoed - September 21, 2018 Andries Vermeulen: “Ek bring hoop saam met die lag” Voelgoed - September 18, 2018 Frank Rautenbach, ‘n pa sonder kinders Voelgoed - Augustus 22, 2018 105,385AanhangersLike8,761VolgelingeVolg10,167VolgelingeVolg1,575IntekenaarsTeken aan AANBEVELE Skenk-‘n-Bybel Projekte September 25, 2018 King Price Nuwe Jy-fees en pretdraf Funksies Augustus 27, 2018 Grootste #NetGIRLS bootreis ooit! Reisklub Mei 3, 2018 GEWILDE ARTIKELS Jy word wat jy praat Jy net Beter November 2, 2017 Kies jou kind se hart bo sy prestasies OUERSKAP kenner Oktober 13, 2015 Drome en wat dit moontlik kan beteken Aktueel Februarie 24, 2017 GEWILDE KATEGORIEVoelgoed3429Vroue wat Glo1401Hennie Stander917Blogs688’n Nuwe Jy594Artikels488Jy net Beter408Gelukkig Getroud369 OOR ONSDis nou maklik om voelgoed-stories te lees. Die webblad bied 'n praktiese tuiste met alles waarna jy soek: lanklees artikels, nuusbrokkies, kennersadvies, foto's, nuwe video's en die blogs van bekendes wat hartsake deel. Of jy nou 'n tablet, slimfoon of rekenaar gebruik, ons nuwe uitleg sal jou skerm soos 'n handskoen pas. Geniet 'n eersteklas- aanlyn wêreld met dieselfde warm gevoel van 'n lekkerlees tydskrif.Kontak ons: danelle@carpediem.co.zaVOLG ONS © ©2017 Carpe Diem Media - Alle Regte Voorbehou. MEER STORIES Blogs Erfgoed Blogger - Maxie Heppell - Oktober 2, 2018 0 Wat is dit wat ons vir ons kinders los? En as ons nie kinders het nie? Vrywaar dit ons van die verantwoordelikheid om enigsins ‘n nalatenskap uit te kerf... Edit with Live CSS Save Write CSS OR LESS and hit save. CTRL + SPACE for auto-complete.